EDUPLEX
Parallelmedium Privaat skool
PERMANENTE POS VANAF JANUARIE 2027
Verbruikerstudies Gr 10 – 12
Die suksesvolle kandidaat moet aan die
volgende vereistes voldoen:
- taalvaardig in beide Afrikaans en Engels.
- B-graad en HOD-diploma of vier (4) jaar onderwysgraad.
- geregistreer by SARO (SACE).
- IEB-ondervinding in Verbruikerstudies.
- Suid-Afrikaanse burger.
- die bereidwilligheid om by die skool se buitemuurse bedrywighede betrokke te wees.
- die vermoë om as deel van ‘n span entoesiastiese onderwysers aan ‘n opwindende leerprogram te werk.
SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: 12 OKTOBER 2026
Stuur CV en bewys van kwalifikasies
(asook SACE-bewys) na
wilma.viljoen@eduplex.co.za.
Eduplex (Hoërskool)
Mearastraat 1193
Queenswood
012 333 2387
Indien Eduplex u nie teen 30 Oktober 2026 gekontak het nie, kan u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.
EDUPLEX BEHOU DIE REG VOOR OM POSTE NIE TE VUL NIE.
Beskerming van persoonlike inligting: Eduplex sal – soos voorgeskryf deur POPIA – alle kandidate se persoonlike inligting vertroulik hanteer.
KANDIDATE MOET DIE CHRISTENETOS EN –WAARDES VAN EDUPLEX ONDERSTEUN SLUITINGSDATUM





ISASA