Skoolhoof

Verified
helpmekaar.png
 

Helpmekaar Kollege

SKOOLHOOF

Helpmekaar Kollege bied die geleentheid vir ‘n visioenêre, hardwerkende leier, wat uiters ervare is in die bestuur van ‘n wyddenkende Afrikaanse skool, om in die hoedanigheid van skoolhoof, deel te word van hierdie prestige privaat skool, wat wêreldburgers oplei.

Aanvangsdatum: 1 Januarie 2025.

Aansoeke moet die volgende insluit:

  • Volledige CV
  • Bondige motiveringsbrief waarom u die geskikte kandidaat vir hierdie pos sal wees
  • Bewese rekord van u prestasies en talente

Stuur aansoeke na:

helpmekaarhoof@gmail.com

Sluitingsdatum: 25 April 2024.

Closing Date
25/04/2024
Parktown, Johannesburg, Gauteng, South Africa
Number of Views: 620

You cannot copy content from this page