EDUPLEX
Parallelmedium Privaatskool
PERMANENTE POS MET INGANG: 1 JANUARIE 2025
LEWENSORIËNTERING
Gr. 8-12
AANSOEKERS MOET DIECHRISTENETOS EN –WAARDES VANEDUPLEX ONDERSTEUN
Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen:
- Taalvaardig in beide Afrikaans en Engels.
- B-graad en HOD-diploma of vier (4) jaar onderwysgraad.
- Geregistreer by SARO (SACE).
- IEB-ondervinding in LO.
- Suid-Afrikaanse burger.
- Die bereidwilligheid om by die skool se buitemuurse bedrywighede betrokke te wees.
• Die vermoë om as deel van ‘n span entoesiastiese onderwysers te werk aan ‘n opwindende leerprogram.
SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: 20 SEPTEMBER 2024
Stuur CV, ID, bewys van kwalifikasies en
SACE na wilma.viljoen@eduplex.co.za
Eduplex (Hoërskool)
1193 Meara Straat
Queenswood
012 3332387
http://www.eduplex.co.za
Indien Eduplex u nie teen 18 Oktober 2024 gekontak het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek nie suksesvol was nie.
EDUPLEX BEHOU DIE REG VOOR OM POSTE NIE TE VUL NIE.
Beskerming van persoonlike inligting: Eduplex sal – soos voorgeskryf deur POPIA – alle kandidate se persoonlike inligting vertroulik hanteer.