Klasmusiekonderwyser/es

Verified
jan-celliers.jpg
 

LAERSKOOL JAN CELLIERS

Jan Celliers is ‘n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg en is geaffilieer by ISASA. Die medium van onderrig is Afrikaans.

‘n Voltydse onderwyspos vir ’n dinamiese, passievolle

Klasmusiekonderwyser/es

bekwaam om Grondslagfase en/of tot graad 7 te onderrig

Vanaf 1 Mei 2020.

Posvereistes:

  • Toepaslike Musiekkwalifikasie met spesialisering in Klasmusiek
  • Afrig van Orff- en Marimba orkeste
  • Kennis en ondervinding van Orff- en/of Kodály-onderrigmetodes is noodsaaklik.
  • Goeie administratiewe- en organisatoriese vermoë
  • Goed georganiseerde Klasmusiekbeplanning
  • ’n Spesialisintrument soos klavier of klassieke kitaar sal in die kandidaat se guns tel.
  • Onderrigondervinding sal ’n sterk aanbeveling wees
  • Die vermoë om in ‘n span te kan saamwerk is noodsaaklik.

Stuur asseblief u aansoek per e.pos na gkeyter@jancelliers.co.za

Vir nadere besonderhede, kan die Musiekhoof van die skool, mev. Reitz by lreitz@jancelliers.co.za gekontak word.

Sluitingsdatum vir aansoeke is Vrydag 31 Januarie 2020.

Slegs kandidate wat op die finale kortlys geplaas word, sal vir ’n onderhoud gekontak word.

Closing Date
31/01/2020
Parkview, Johannesburg, Gauteng, South Africa
Number of Views: 325
X