ADMINISTRATIEWE-/ALGEMENE-/BETAALSTAAT KLERK WERKOPSOMMING (ADMINISTRATIVE/GENERAL/PAYROLL CLERK)

Verified
leeuwenhof-akademie.png
 

ADMINISTRATIEWE-/ALGEMENE-/BETAALSTAAT KLERK WERKOPSOMMING

Ons is op soek na ‘n betroubare Administratiewe-/Algemene-/Betaalstaat Klerk om verskeie administratiewe en klerklike take te verrig. Die Administratiewe-/Algemene-/Betaalstaat Klerk sal verantwoordelik wees vir die uitvoering van ‘n verskeidenheid klerklike en administratiewe pligte, insluitend data-invoer, lêerwerk, telefoonoproepe beantwoord, menslike hulpbronne en kliënte bystaan. Die ideale kandidaat sal uitstekende kommunikasie- en organisatoriese vaardighede hê en in staat wees om in ‘n vinnige omgewing te werk.

Algemene Klerk Pligte en Verantwoordelikhede

  • Onderhou rekords en lêerstelsels, beide elektronies en op papier
  • Verseker dat alle dokumente akkuraat geliasseer en maklik verkrygbaar is
  • Beantwoord telefoonoproepe en neem akkurate boodskappe
  • Verwelkom kliënte en verskaf inligting
  • Voer data in databasis, sig blaaie en ander sagtewareprogramme in
  • Hanteer inkomende en uitgaande pos
  • Help met die voorbereiding van verslae, dokumente en aanbiedings
  • Help met ander administratiewe take soos benodig

Algemene Klerk Vereistes en Kwalifikasies

  • Minimum hoërskool diploma of ekwivalent
  • Finansiële diploma/graad of ekwivalent
  • Vorige ervaring in ‘n kantoor omgewing
  • Vorige ervaring met betaal stelsels
  • Uitstekende kommunikasie- en kliëntediens vaardighede
  • Vaardig in die Microsoft Office pakket en VIP Payroll
  • Kan multi-take en take prioritiseer
  • Kan vinnig leer en nuwe tegnologie gebruik
  • Sterk organisatoriese en tyds bestuursvaardighede
  • Detail-georiënteerd en akkuraat met data-invoerTop of FormBottom of Form

AANSOEKE SLUIT 9 MEI 2025 en kan gestuur word aan rikusj@leeuwenhof.co.za

Closing Date
09/04/2025
Wychwood, Germiston, Gauteng, South Africa
Number of Views: 1607

You cannot copy content from this page