
Helpmekaar is sedert sy stigting in 1921 ‘n leier op die gebied van onderwys, binne die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse konteks. Die skool was die eerste Afrikaanse hoërskool in Johannesburg. Hierdie baanbrekersrol is voortgesit toe die skool in 1994 privatiseer, wat dit een van eerste Afrikaanse privaatskole in Johannesburg en in die land maak.
Die opvoeding wat Helpmekaar aan leerlinge bied, het gelei tot verskeie leiers op politieke-, akademiese-, handels- en sportgebied. Dit is die visie van die skool om deur Afrikaans die leerder vir die globale wêreld voor te berei.’n Afrikaanse etos en kultuur word gekombineer met die nuutste tegnologie, leerlinge word aangemoedig om hulself te wees en te dink.
“Ons glo gelukkige kinders sal die selfvertroue hê om hulself globaal te laat geld.”, sê mnr Klaus Konïg, Hoof van Helpmekaar.
School Phase:- Secondary
Highest Grade: Grade 12
Boarding: Yes
Boarding From: Grade 8
Number of Pupils: 663
Founding Year: 1921
Religious Affiliation: Christian
Lowest Tuition Fees Per Annum (2008): R34650
Highest Tuition Fees Per Annum (2008): R34650
Lowest Boarding Fees (inc. Tuition): R51315
Highest Boarding Fees (inc. Tuition): R51315
Examinations or Curricula:
- General Education and Training (GETC)
- National Senior Certificate (IEB)
Postal Code: 2017
Telephone: 011 339 2226
Fax: 011 339 1296
Website: http://www.helpmekaar.co.za
Suburb: Braamfontein
City/Town: Johannesburg
South African Province: Gauteng
Country: South Africa
Do not use this form to enquire about jobs. A list of current positions vacant is available under the Vacancies section.







